HUMANSDORP SE GROEI EN BLOEI

,,Meer as honderd-en-dertig jaar geleë het M.G. Human die grond gegee aan die N.G. Kerk vir ’n heiligdom; so het Humansdorp in aansyn gekom.”
So sê skrywer E.J. Gerryts in sy inleiding tot die tweede uitgawe van hierdie boek in 1975.
,,Humansdorp se Groei en Bloei” is die eerste keer in 1949 uitgereik ter herdenking van die 100ste bestaansjaar van die dorp.
Hierdie derde uitgawe is deur die Humansdorpse Museum Vereniging met die vriendelike toestemming van die Gerryts familie uitgereik om die 170ste bestaansjaar van Humansdorp te vier (2019).

Hierdie boek kan by die Humandorpse Museum gekoop word, en ook by (klik op die logo)

takealot logo copy 3 1

 

 

 

back

  cover sml

Go to top
JSN Boot template designed by JoomlaShine.com