I'm E J Gerryts Mnr. E J Gerryts was lank ‘n onderwyser op Hoërskool Nico Malan in Humandorp toe hy in 1948 gevra is om, ter nagedagtenis van die dorp se eeufees, die geskiedenis van Humansdorp te skryf.