I'm E J Gerryts
Mnr. E J Gerryts was lank ‘n onderwyser op Hoërskool Nico Malan in Humandorp toe hy in 1948 gevra is om, ter nagedagtenis van die dorp se eeufees, die geskiedenis van Humansdorp te skryf.
“Meer as honderd-en-dertig jaar geleë het M.G. Human die grond gegee aan die N.G. Kerk vir ’n heiligdom; so het Humansdorp in aansyn gekom.”
So sê skrywer E.J. Gerryts in sy inleiding tot die tweede uitgawe van hierdie boek in 1975.
,”Humansdorp se Groei en Bloei” is die eerste keer in 1949 uitgereik ter herdenking van die 100ste bestaansjaar van die dorp.
Hierdie derde uitgawe is deur die Humansdorpse Museum Vereniging met die vriendelike toestemming van die Gerryts familie uitgereik om die 170ste bestaansjaar van Humansdorp te vier (2019).
Hierdie derde uitgawe is deur die Humansdorpse Museum Vereeniging met die vriendelike toestemming van die Gerryts familie uitgereik om die 170ste bestaansjaar van Humansdorp te vier (2019).
Hierdie boek kan by die Humandorpse Museum gekoop word, en ook by Takealot https://www.takealot.com/humansdorp-se-groei-en-bloei/PLID68544932
Click Link above for more information about reproducing out-of-print books!